top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
Gesonde Seks bied aan DIE STRIPSHOW met Timothy Kieswetter
Sun, Feb 16
|R184 - R322
Kom kyk hoe Timothy Kieswetter, in sy skreeu snaakse een man komedie "Die Stripshow" al die seksuele taboes en huweliksmites een vir een weg-strip. In hierdie opvoedkundige komedie word daar met woorde gestrip en nie klere nie. Dit s snaaks, sexy en leersaam.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page