top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
At Botha en Koos van der Merwe in Konsert | Uit die Laaie van die Binneste
Sun, Mar 09
|R161 - R276
Uit die Laaie van die Binneste At Botha en Koos van der Merwe in Konsert At Botha en Koos van der Merwe ken mekaar dekades. Vir die eerste keer saam op die verhoog, maak hulle die dieper laaie van hulle lewensreis oop met klavier, kitaar en siel. En die musiek roer die hart.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page