top of page
Die Koelkamers Teater | LIVE MUSIC VENUE | PATERNOSTER
  • JAK DE PRIESTER
    JAK DE PRIESTER
    Sat, Dec 21
    R207 | R345
    Dec 21, 2024, 5:00 PM
    R207 | R345
    Dec 21, 2024, 5:00 PM
    R207 | R345
    Sanger en televisie aanbieder Jak de Priester eindig die jaar met van sy beste stories en liedjies. Hy wissel die nostalgie af met humor en die humor met emosies. Jak sing ou bekendes maar ook van sy nuutse werke wat onlangs in sy Hartkamer geskryf en opgeneem is.
  • JAK DE PRIESTER | Matineé
    JAK DE PRIESTER | Matineé
    Sun, Dec 22
    R207 | R345
    Dec 22, 2024, 12:00 PM
    R207 | R345
    Dec 22, 2024, 12:00 PM
    R207 | R345
    Sanger en televisie aanbieder Jak de Priester eindig die jaar met van sy beste stories en liedjies. Hy wissel die nostalgie af met humor en die humor met emosies. Jak sing ou bekendes maar ook van sy nuutse werke wat onlangs in sy Hartkamer geskryf en opgeneem is.
  • Divas & Divos with Johan Liebenberg & Chloe Eddy
    Divas & Divos with Johan Liebenberg & Chloe Eddy
    Thu, Dec 26
    R184 - R345
    Dec 26, 2024, 7:00 PM
    R184 - R345
    Dec 26, 2024, 7:00 PM
    R184 - R345
    JOHAN LIEBENBERG & CHLOE EDDY pays tribute to the Divas & Divos such as Shirley Bassey - Neil Diamond - Barbra Streisand - Micheal Bublé - Brandi Carlile - Bruce Springsteen - Tina Turner - Joe Cocker-Janis Joplin & more.
  • A tribute to NEIL DIAMOND ft. JOHAN LIEBENBERG
    A tribute to NEIL DIAMOND ft. JOHAN LIEBENBERG
    Fri, Dec 27
    R184 - R345
    Dec 27, 2024, 7:00 PM
    R184 - R345
    Dec 27, 2024, 7:00 PM
    R184 - R345
    Neil Diamond's music is widely known all over the world for all the well known tunes such as "Sweet Caroline", "Beautiful Noise" and "Song Sung Blue”. In this show Johan will focus on the love songs such as "Lady Oh”, “If You Know What I Mean” & “Love On The Rocks”
  • A tribute to NEIL DIAMOND ft. JOHAN LIEBENBERG  | 12:00 | MATINEÉ
    A tribute to NEIL DIAMOND ft. JOHAN LIEBENBERG  | 12:00 | MATINEÉ
    Sat, Dec 28
    R184 - R345
    Dec 28, 2024, 12:00 PM
    R184 - R345
    Dec 28, 2024, 12:00 PM
    R184 - R345
    Neil Diamond's music is widely known all over the world for all the well known tunes such as "Sweet Caroline", "Beautiful Noise" and "Song Sung Blue”. In this show Johan will focus on the love songs such as "Lady Oh”, “If You Know What I Mean” & “Love On The Rocks”
  • ADAM TAS
    ADAM TAS
    Sat, Dec 28
    R184 - R288
    Dec 28, 2024, 5:00 PM
    R184 - R288
    Dec 28, 2024, 5:00 PM
    R184 - R288
    Adam Tas die boeredigter uit die bosveld bring vir julle van sy grootste treffers vanaf sy drie platinum albums. Kos vir die siel musiek wat al vir meer as ‘n dekade in die harte van Suid-Afrikaners woon. Hy bring ook splinternuwe liedjies wat die hart sal was en die voete sal laat dans.
  • ADAM TAS | 12:00 | MATINEÉ
    ADAM TAS | 12:00 | MATINEÉ
    Sun, Dec 29
    R184 - R288
    Dec 29, 2024, 12:00 PM
    R184 - R288
    Dec 29, 2024, 12:00 PM
    R184 - R288
    Adam Tas die boeredigter uit die bosveld bring vir julle van sy grootste treffers vanaf sy drie platinum albums. Kos vir die siel musiek wat al vir meer as ‘n dekade in die harte van Suid-Afrikaners woon. Hy bring ook splinternuwe liedjies wat die hart sal was en die voete sal laat dans.
  • RAAF [formerly Bottomless Coffee Band] | Tweede Nuwe Jaar
    RAAF [formerly Bottomless Coffee Band] | Tweede Nuwe Jaar
    Thu, Jan 02
    R207 | R345
    Jan 02, 2025, 7:00 PM
    R207 | R345
    Jan 02, 2025, 7:00 PM
    R207 | R345
    ‘n Fees van hulle nuutste musiek, lirieke, digkuns en daardie kenmerkende energie wat jou lank na hierdie vertoning geïnspireer sal los om vol en kleurvol te lewe Hulle genre kan nie beperk word tot een woord nie. Hulle lirieke vertel stories van ons diepste menswees.
  • HIPPIES DANS | WOUTER VAN DE VENTER
    HIPPIES DANS | WOUTER VAN DE VENTER
    Fri, Jan 03
    R138 - R253
    Jan 03, 2025, 7:00 PM
    R138 - R253
    Jan 03, 2025, 7:00 PM
    R138 - R253
    Gaan haal jou hippie klere uit die kas en sit blomme in jou hare en kom geniet n lekker aand saam met Wouter van de Venter en die Hippies Dans Band.
  • THE MORNING AFTER BAND |  "WE BUILT THIS CITY | 80's TRIBUTE
    THE MORNING AFTER BAND |  "WE BUILT THIS CITY | 80's TRIBUTE
    Sun, Jan 05
    R161 - R299
    Jan 05, 2025, 5:00 PM
    R161 - R299
    Jan 05, 2025, 5:00 PM
    R161 - R299
    Get ready to rock out to the biggest hits of the 80s, as The Morning After band, who brought you their “Country Roads” show, bring you their ultimate 80s tribute show. Further Info: When it comes to the 80s, it wins hands down for the most memorable songs of all time! Featuring some of the greatest.
  • ANNA DAVEL | Daarom skryf ek ...
    ANNA DAVEL | Daarom skryf ek ...
    Tue, Jan 07
    R184-R322
    Jan 07, 2025, 7:00 PM
    R184-R322
    Jan 07, 2025, 7:00 PM
    R184-R322
    Waarom skryf mense liedjies? Wat gebeur voor daardie kreatiewe “fairy dust” begin skitter, en die pen en papier nader getrek word en ‘n skrywer voor die klavier of kitaar gaan sit om ‘n splinternuwe liedjie te skep?
  • THE BILLY JOEL EXPERIENCE | " The Greatest Hits Tour"
    THE BILLY JOEL EXPERIENCE | " The Greatest Hits Tour"
    Wed, Jan 08
    R173 - R288
    Jan 08, 2025, 7:00 PM
    R173 - R288
    Jan 08, 2025, 7:00 PM
    R173 - R288
    Billy Joel’s songs are iconic and ingrained in our collective memory, making him one of the most successful artists in pop history with over 30 top-ten hits. Get ready for a musical journey as international artist Alexander Broussard and his band bring “The Billy Joel Experience” to Die Koelkamers
  • ILNE FOURIE | Verkleurvroutjie - iets vir elke smaak of styl
    ILNE FOURIE | Verkleurvroutjie - iets vir elke smaak of styl
    Thu, Jan 09
    R138 - R253
    Jan 09, 2025, 5:00 PM
    R138 - R253
    Jan 09, 2025, 5:00 PM
    R138 - R253
    Wat gaan ons vanaand kyk? Opera? Skouspel? Komedie? Drama? Hoekom nie sommer iets van alles! Ilne Fourie (Laerskool Noord/Wyfie) is terug met ‘n splinternuwe eenvrouvertoning en hierdie keer bring sy die hele boksemdaais! Vir die eerste keer is daar iets waarvan almal hou, want jy kan kies.
  • FRIEDA VAN DEN HEEVER | SPOORSNY
    FRIEDA VAN DEN HEEVER | SPOORSNY
    Fri, Jan 10
    R253 - R345
    Jan 10, 2025, 7:00 PM
    R253 - R345
    Jan 10, 2025, 7:00 PM
    R253 - R345
    Wat Laurika Rauch in die sewentigs gedoen het – haar musiek was vir daardie generasie net so anders – dít doen Frieda van den Heever nou met Spoorsny, haar debuutalbum. Verkennend, vernuwend, vars. Dit het die gehore gaande. Hanlie Retief, Rapport
  • ANDREW YOUNG "Rockin’ All Over the World" | International Recording Artist-Saxophonist
    ANDREW YOUNG "Rockin’ All Over the World" | International Recording Artist-Saxophonist
    Jan 11, 2025, 5:00 PM
    R230 - R368
    Well known for his exceptional talent, versatility, and captivating performances. With an extensive repertoire spanning across various genres, including jazz, pop, soul, and smooth sounds, Andrew has enthralled audiences worldwide with his remarkable saxophone skills.
  •  KAREN ZOID | Acoustic Show Experience
     KAREN ZOID | Acoustic Show Experience
    Fri, Jan 17
    R414.00 - R230.00
    Jan 17, 2025, 7:00 PM
    R414.00 - R230.00
    Jan 17, 2025, 7:00 PM
    R414.00 - R230.00
    Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand van musiek en samesyn saam met die koningin van rock haarself, Karen Zoid. Zoid-vertonings is beroemd vir stories en staaltjies, al jou gunsteling liedjies.
  •  KAREN ZOID | Acoustic Show Experience
     KAREN ZOID | Acoustic Show Experience
    Sat, Jan 18
    R414.00 - R230.00
    Jan 18, 2025, 5:00 PM
    R414.00 - R230.00
    Jan 18, 2025, 5:00 PM
    R414.00 - R230.00
    Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand van musiek en samesyn saam met die koningin van rock haarself, Karen Zoid. Zoid-vertonings is beroemd vir stories en staaltjies, al jou gunsteling liedjies.
  • MATHYS ROETS | THE SONGS OF LEONARD COHEN
    MATHYS ROETS | THE SONGS OF LEONARD COHEN
    Sun, Jan 19
    R184 - R368
    Jan 19, 2025, 12:00 PM
    R184 - R368
    Jan 19, 2025, 12:00 PM
    R184 - R368
    Mathys Roets is one of the few artists who can really interpret Leonard Cohen. Cohen's music will never have an expiration date and speaks to all languages ​​and generations. In Songs of Leonard Cohen, authentic Cohen is mixed with unique Mathys - so similar, yet so different.
Exhibitions
Store
bottom of page